Cortina is 'n Afrikaanstalige Suid-Afrikaanse popgroep. Die groep se naam is afgelei van die bekende Ford Cortina motorvoertuie. Hulle is in 2012 gekies as ambassadeurs vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se toer deur Suid-Afrika.
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Luister na hulle musiek op soundcloud.com Cortina se Facebookblad Die groep se Twitter-blad
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe