duimnael|250px|'n Bat'leth
Die bat'leth is 'n lang geboë seremoniële swaard met vier punte en handvatsels langs die rugkant.http://www.thesun.co.uk/sol/homepage/news/49507/Star-Trek-blade-seized.html Dit is ontwerp en geskep vir gebruik in die TV-program Star Trek. Dit word deur die Klingons, 'n spesie in die reeks, gebruik.http://trekmovie.com/2011/04/18/visual-effects-artist-dan-curry-talks-about-time-with-star-trek-designing-the-batleth/
Verwysings
Kategorie:Wapens
de:Völker und Gruppierungen im Star-Trek-Universum#Klingonen