Lijiang (Chinees: 丽江) is 'n stad in die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 1 244 769 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, wes van die grens met Mianmar geleë. Lijiang is aan die suidoostelike einde van die Himalaja en aan die Jinsjarivier geleë.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China