Beihai (Chinees: 北海), ook bekend as Pakhoi, is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 1 539 300 in 2010. Die stad is in die suidooste van China, aan die kus van die Suid-Chinese See, wes van Hongkong en Macau geleë. Dit is 'n belangrike hawe vir die suidooste van China.

Vir die jare tussen 2006 en 2020 is Beihai beskou as die vinnigste groeiende stad ter wêreld. citymayors.com: World's fastest growing urban areas

Verwysings

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China