Nanping (Chinees: 南平) is 'n stad in die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 2 900 000 in 2009. Die stad is in die suidooste van China, naby die kus van die Suid-Chinese See geleë. Nanping grens in die ooste aan Ningde en in die suide aan Sanming.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China