Hegang (Chinees: 鹤岗) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 1 058 665 in 2010. Die stad is in die buitenste noordooste van China, suid van die Amoer en die grens met Rusland geleë. Hegang grens in die suidooste aan Jiamusi en in die weste aan Yichun. Die stad is in 1906 gestig.

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China