Fürth 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Beiere Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1 November 1007 Stadstatus Oppervlakte: - Totaal 63,4 vk km Hoogte bo seevlak 295 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 116 317 - Bevolkingsdigtheid 1836/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Thomas Jung (SPD) Amptelike Webwerf fuerth.de
Fürth is 'n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 116 317 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 63,4 km². Die stad is in die suide van Erlangen en in die noordweste van Neurenberg geleë. Die eerste historiese verwysing na Fürth dateer uit die jaar 1007 en op sy 1000ste verjaardag het die stad die bynaam "wetenskapstad" van die Beierse regering gekry.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Beiere