Reutlingen 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1089/1090 Stadstatus Oppervlakte: - Totaal 87,1 vk km Hoogte bo seevlak 382 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2018) 115 966 - Bevolkingsdigtheid 1300/vk km Tydsone UTC+1 (MET) - Somertyd UTC+2 (MEST) Burgemeester Barbara Bosch Amptelike Webwerf reutlingen.de
Reutlingen is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 112 735 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,1 km². Die stad is 31 kilometer suid van Stuttgart en 57 kilometer wes van Ulm geleë. Sedert 1989 is Reutlingen 'n stad met 'n bevolking van meer as 116 000 inwoners. Die stad is bekend as "poort van die Swabiese Alb".
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg