Bergisch Gladbach 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1271 Stadstatus 1856 Oppervlakte: - Totaal 83,1 vk km Hoogte bo seevlak 100 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 105 836 - Bevolkingsdigtheid 1273/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Lutz Urbach (CDU) Amptelike Webwerf bergischgladbach.de
Bergisch Gladbach is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 105 836 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 83,1 km². Op 1 Januarie 1975 het Bergisch Gladbach verskeie gebiede ontvang en is sedert 1977 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale