Die Potchefstroomdam is geleë in die Mooirivier in Noordwes, Suid-Afrika. Hierdie dam se hoofdoel is stoorplek vir drinkwater vir die dorp en vir ontspanning. Die dam is aan die noordelike deel van die dorp Potchefstroom geleë.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Noordwes