Die Steelpoortrivier is 'n regtersytak van die Olifantsrivier in Limpopo, Suid-Afrika.
Oorsprong Die Steelpoortrivier ontspring op die plaas Kwaggaskop tussen Dullstroom, Stoffberg en Belfast in Mpumalanga.
Monding Die samevloeiing met die Olifantsrivier is naby Kromellenboog by .
Sytakke Die hoofsytakke van die Steelpoortrivier sluit in die Dwarsrivier, Kliprivier, Watervalrivier en die Spekboomrivier.
Damme Water van die rivier word naby Burgersfort in die De Hoopdam opgegaar.Major rivers and streams within the Limpopo River Basin
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Riviere in Limpopo Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)