duimnael|300px|Fabriekswerker duimnael|300px|Die skildery, Labor deur Charles Sprague Pearce (1896).
Werk is liggaamlike en geestelike inspanning wat daarop gerig is om iets te doen of te maak. Werk kan ook verwys na dit wat mense doen of gedoen moet word - met of sonder betaling.
Die produkte van werk sluit in: werkstuk opus (komposisie) oeuvre (somtotaal van 'n kunstenaar se werke)
Mense gaan gewoonlik na 'n werkplek waar hulle werk. Die werkplek is dus 'n plek waar kundiges bymekaarkom om 'n spesifieke werk te beoefen. Die werkplek word ook toegerus om die betrokke aktiwiteite te ondersteun.
Sien ook Die toekoms van werk Werkloosheid Werkersdag Werkvloei Werksverdelingstruktuur
Eksterne skakels
Kategorie:Beroepe Kategorie:Ekonomie