Siegen 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate  Stigting (eerste verwysing) 1079 Stadstatus 19 Oktober 1303 Oppervlakte:    - Totaal 114,69 vk km  Hoogte bo seevlak 267 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2012) 99 261  - Bevolkingsdigtheid 865/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Steffen Mues (CDU) Amptelike Webwerf siegen.de

Siegen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 99 261 op 31 Desember 2012 en 'n oppervlakte van 114,69 km². Die stad is noord van die driehoekpunt van Noordryn-Wesfale, Rynland-Palts en Hesse geleë.

Die eerste historiese verwysing na Siegen dateer uit die jaar 1079 en op 19 Oktober 1303 het die stad stadstatus gekry. Op 1 Januarie 1975 het Siegen verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.

Sedert Julie 2012 is Siegen as universiteitstad bekend, nadat dit goedgekeur is deur die regering van Noordryn-Wesfale. Siegen is asook bekend as geboorteplek van Peter Paul Rubens (1577-1640), dus is die ander bynaam Rubensstad.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale