Salzgitter 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Nedersakse Koördinate Stigting 1347 Stadstatus 1350/1803/1929 Oppervlakte: - Totaal 223,9 vk km Hoogte bo seevlak 90 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 101 750Landesbetrieb für Statistik und Kommunikationstechnologie Niedersachsen – Bevölkerungsfortschreibung - Bevolkingsdigtheid 454/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Frank Klingebiel (CDU) Amptelike Webwerf salzgitter.de
Salzgitter is 'n stad in Nedersakse in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 101 750 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 223,9 km². Die stad is suidwes van Brunswyk en Wolfsburg, suidoos van Hannover en noord van Göttingen geleë. Salzgitter is 'n belangrike industriële stad en bestaan in die huidige vorm sedert 1942.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Nedersakse