Moers 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Noordryn-Wesfale Koördinate Stigting (eerste verwysing) 9de eeu Stadstatus 20 Julie 1300 Oppervlakte: - Totaal 67,7 vk km Hoogte bo seevlak 30 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 105 102 - Bevolkingsdigtheid 1553/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Norbert Ballhaus (SPD) Amptelike Webwerf moers.de
Moers [mœʁs] is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 105 102 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 67,7 km². Die stad is wes van Duisburg en noord van Krefeld geleë. Die eerste historiese verwysing na Moers dateer uit die 9de eeu en op 20 Julie 1300 het die stad stadstatus gekry. Op 1 Januarie 1975 het Moers verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Noordryn-Wesfale