Erlangen 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Deelstaat 20px Beiere Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1002 Stadstatus 1398 Oppervlakte: - Totaal 77 vk km Hoogte bo seevlak 280 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 106 326 - Bevolkingsdigtheid 1382/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Siegfried Balleis (CSU) Amptelike Webwerf erlangen.de
Erlangen is 'n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 106 326 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77 km². Die stad is in die noorde van Fürth en Neurenberg geleë. Die eerste historiese verwysing na Erlangen dateer uit die jaar 1002 en in 1398 het die stad stadstatus gekry. Sedert 1974 is Erlangen 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Beiere