Pforzheim 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land  Deelstaat 20px Baden-Württemberg Koördinate  Stigting (eerste verwysing) 1067 Stadstatus  Oppervlakte:    - Totaal 98 vk km  Hoogte bo seevlak 261 m Bevolking:    - Totaal (31 Desember 2017) 124 289Bevölkerung nach Nationalität und Geschlecht am 31. Dezember 2017 (CSV-Datei)  - Bevolkingsdigtheid 1268/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Peter Boch (CDU)Machtwechsel im Pforzheimer Rathaus Amptelike Webwerf pforzheim.de

Pforzheim is 'n stad in Baden-Württemberg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 124 289 op 31 Desember 2017 en 'n oppervlakte van 98 km². Die stad is 25 kilometer suidoos van Karlsruhe en 37 kilometer noordwes van Stuttgart geleë. Pforzheim is oorspronklik deur die Romeine gestig en die naam is afgelei van die Latynse woord Portus vir "hawe".

Die stad is veral bekend vir die juwele- en klok-bedryf en word dus goud-, juwele- en klok-stad genoem. Pforzheim is in die noordelike Swartwoud en aan die verste punt van die Bertha Benz-gedenkroete geleë.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Baden-Württemberg