Harder kan na een van die volgende verwys:

Fauna (almal visse) Bloustertharder (Moolgarda buchanani), vis wat langs die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Fraiinglip-harder (Crenimugil crenilabis), vis wat langs die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Grootskub-harder (Liza macrolepis), vis wat langs die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Platkopharder (Mugil cephalus), vis wat langs die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom. Suidelike harder (Liza richardsonii), vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.

Ander Die vergrotende trap van hard: hard, harder, hardste. Sien ook Mohs se hardheidskaal.