duimnael|Voorwerpe op verskillende grootteordes
Die heelal bevat uiters groot en uiters klein voorwerpe, wat met grootteordes tussen 10-18 en 10+24 meters beskryf moet word. Hierdie artikel gee van die voorwerpe wat se grootte 'n bepaalde orde het. Die SI-stelsel is ontwerp om dit m.b.v. 'n stelsel van voorvoegsels te vermag.
Afdeling Reeks (m) SI-eenheid Voorbeeld ≥ < Subatomies 0 10−18 am elektron, kwark, string, Planck-lengte Atoom na sellulêre 10−15 10−12 fm proton, neutron 10−12 10−9 pm golflengte van gammastrale en x-strale, waterstofatoom, kristalstrukture 10−9 10−6 nm DNS-dubbelspriaal, virus, golflengte van sigbare spektrum Menslike skaal 10−6 10−3 µm bakterie, mis (water druppel), menslike haarVolgens The Physics Factbook is die diameter van 'n menslike haar tussen 17 en 181 µm. 10−3 100 mm muskiet, gholfbal, voetbal (sokkerbal) 100 103 m mens, sokkerveld, Eiffel-toring 103 106 km Berg Everest, lengte van die Panamakanaal, groter asteroïde Astronomies 106 109 Mm die Maan, Aarde, een ligsekonde 109 1012 Gm Son, een ligminuut, Aarde se wentelbaan 1012 1015 Tm wentelbane van buitenste planete, Sonnestelsel 1015 1018 Pm een ligjaar; afstand na Proxima Centauri 1018 1021 Em spiraalvormige sterrestelsel 1021 1024 Zm Melkweg, afstand na Andromeda-sterrestelsel 1024 ∞ Ym waarneembare heelal
Gedetailleerde lys Om te help om verskillende grootteordes te vergelyk, verduidelik die volgende lys die onderskeie lengtes tussen 1.6 m en 1.3 m.
Subatomies Faktor (m) Meervoudige Waarde Item10−350.000000000016 ym (1.6 m)Planck-lengte; grootte van 'n hipotetiese snaar en van membrane; volgens die snaarteorie maak lengtes kleiner as dit geen wetenskaplike sin nie. Daar word gedink dat kwantumskuim bestaan op hierdie vlak.10−241 joktometer (ym)20 ym (2 × 10−23 meter)effektiewe dwarsdeursnit van 1 MeV neutrinos (6.3 × 10−44 cm2, wat 'n efektiewe straal van ongeveer 2 × 10−23 m)10−211 zeptometer (zm)Preons, hipotetiese deeltjies wat voorgestel word as onderafdelings van quarks en leptonen; die bogrens vir die breedte van 'n kosmiese string in snaarteorie.7 zm (7 × 10−21 meter) effektiewe dwarsdeursnee van 'n hoogenergieke neutrinos (oppervlak vir 20 GeV is ongeveer 10 × 10−42 m2 lewer 'n effetiewe straal op van ongeveer 2 × 10−21 m; vit 250 GeV ongeveer 150 × 10−42 m2 gee effektiewe straal 7 × 10−21 m)354 zm (3.54 × 10−19 meter)de Broglie-golflengte van protone in die Groot Hadron-versneller (3.5 TeV van 2011)10−181 attometer (am)boonste limiet vir die grootte van kwarke en elektronesensitiwiteit van die LIGO-detektor vir swaartekraggolwebogrens van die tipiese grootte vir "fundamentele snaar"10−1710 am omvang van die swak kernkrag 10−16100 am Volgens Craig Hogan, 'n wetenskaplike van Fermilab, die voorgespelde skaal van resolusie van ruimtetyd, as daar aanvaar word dat die heelal voldoen aan die holografiese beginsel, 'n voorspelling wat volgens voorlopige verslae in ooreenstemming is met waarnemings by die GEO 600 detektor.New Scientist – Our world may be a giant hologram
Atoom na sellulêre Faktor (m)MeervoudigeWaardeItem10−151 femtometer (fm)1.5 fmgrootte van 'n 11 MeV proton(diameter of the scattering cross section of an 11 MeV proton with a target proton)2.81794 fmKlassieke elektronstraalNIST. CODATA Value: classical electron radius. Besoek 2009-02-10skaal van die atoomkern10−1410 fm10−13100 fm10−121 pikometer (pm)…langste golflengte van gammastrale2.4 pmCompton-golflengte van elektron5 pmgolflengte van kortste X-strale10−1110 pm25 pmstraal van waterstofatoom31 pmstraal van heliumatoom53 pmBohr se straal10−10100 pm100 pm (0.1 nm)1 Ångström (kovalente radius van 'n swaelatoom)154 pm (0.154 nm)lengte van 'n kovalente binding (C–C).500 pm (0.50 nm)wydte van proteïen α-spiraal10−91 nanometer (nm)1 nmdiameter van 'n koolstofnanobuis2.5 nmKleinste transistorhek6–10 nmdikte van 'n selmembraan10−810 nm10 nmdikte van 'n selwand in gram-negatiewe bakterieë40 nmultraviolet golflengte90 nmMenslike Immuniteitsgebreksvirus (MIV) (virusgroottes van 20 nm to 450 nm)10−7100 nm121.6 nmgolflengte van die lyman-alfalynCohn, J. University of California, Berkeley Lyman alpha systems and cosmology . Besoek 2009-02-21380–435 nmgolflengte van violetlig — sien kleur en sigbare spektrumColor625–740 nmgolflengte van rooi lig
Menslike skaal Faktor (m)MeervoudigeWaardeItem10−61 mikrometer (µm)1 µmword ook een mikron genoem1–3 µm deeltjiegrootte wat 'n chirurgiese masker kan verwyder teen 80–95% doeltreffendheid6-8 µmdiameter van 'n rooibloedsel10−510 µm10 µmtipiese grootte van mis of waterdruppels in wolke.12 µmwydte van akriliese vesel10−4100 µm100 µmwydte van 'n menslike haarDNA From The Beginning, Classical Genetics, section 6: Genes are real things., "Animation" section, final slide200 µmtipiese lengte van Paramecium caudatum, 'n gewimperde protist750 µmmaksimum diameter van Thiomargarita namibiensis, grootste bakterie10−31 millimeter (mm)2.54 mmafstand tussen die bene van 'n DIP elektroniese komponent5 mmlengte van 'n algemene rooimier7.62 mmmilitêre ammunisiegrootte10−21 sentimeter (cm)1.5 cmlengte van 'n groot muskiet2.54 cm1 duim4.267 cmdiameter van 'n gholfbal10−11 desimeter (dm)10 cmgolflengte van die hoogste UHF-radiofrekwensie, 3 GHz30.48 cm1 voet91 cm1 jaart1001 meter 1 mgolflengte van die laagste UHF- en hoogste VHF-radiofrekwensie, 300 MHz1.7 malgemene lengte van 'n mens8.38 mDie lengte van 'n Londense bus1011 dekameter (dam)10 mgolflengte van die laagste VHF- en hoogste kortgolf-radiofrekwensie, 30 MHz33 mlengte van die langste blouwalvis gemeet, die grootste dier93.47 mhoogte van die Vryheidstandbeeld1021 hektometer (hm)100 mgolflengte van die laagste kortgolf- en die hoogste mediumgolfradiofrekwensie, 3 MHz137 m (147 m)hoogte van die Piramide van Cheops979 mhoogte van die Engelwaterval1031 kilometer (km)1 kmgolflengte van die laagste mediumgolfradiofrekwensie, 300 kHz1609 m1 myl8848 mhoogte van die hoogste berg, Mount Everest10410 km10.911 kmdiepte van die diepste deel van die oseaan, Marianatrog13 kmnouste wydte van die Straat van Gibraltar, skeiding tussen Europa en Afrika90 kmwydte van die Beringstraat105100 km111 kmafstand afgelê deur een graad van die breedtegraad op die aarde se oppervlakte163 kmlengte van die Suezkanaal974.6 kmgrootste diameter van die dwergplaneet Ceres
Astronomies links|duimnael|'n Illustrasie van die grootte van planete en sterre.
Faktor (m)MeervoudigeWaardeItem1061,000 km = 1 megameter (Mm)2 390 kmdiameter van Pluto3 480 kmdiameter van die Maan5 200 kmtipiese afstand afgelê deur die wenner van die "24 uur van Le Mans"-motoruithouren6 400 kmlengte van die Groot Muur van China6 600 kmongeveer die lengte van die twee langste riviere, die Nyl en die Amesoneriviere7 821 kmlengte van die Trans-Kanadese Hoofweg9 288 kmlengte van die Trans-Siberiese Spoorlyn, langste in die wêreld10710,000 km12 756 kmekwatoriale deursnee van die aarde40 075 kmlengte van die aarde se ewenaar108100,000 km142 984 kmdiameter van Jupiter299 792.458 kmafstand wat lig aflê in een sekonde384 000 km = 384 MmMaan se orbitale afstand van die Aarde1091 miljoen km = 1 gigameter (Gm)1 390 000 km = 1.39 Gmdiameter van die Son4 200 000 km = 4.2 Gmmeeste kilometers wat ooit aangeteken is deur 'n motor ('n 1966 Volvo P1800, ry nog steeds) 1010 10 miljoen km18 miljoen kmongeveer een ligsekonde 1011 100 miljoen km150 miljoen km = 150 Gm1 astronomiese eenheid (AE); gemiddelde afstand tussen die aarde en die son~ 900 GmDie ster Betelgeuse se optiese deursnee (~600 × Son)10121000 miljoen km = 1 terameter (Tm)1.4 kmSaturnus se orbitale afstand van die Son~ 3 kmberaamde optiese diameter van VY Canis Majoris, as die grootste bekende ster van 2007 (~2000 × Son)5.9 km = 5.9 TmPluto se orbitale afstand van die Son~ 7.5 km = 7.5 Tmbuitenste grens van die Kuiper-gordel, binnegrens van die Oort-wolk (~ 50 AE)101310 terameterdiameter van ons Sonnestelsel as 'n geheel16.25 km = 16.25 Tmafstand van die Voyager 1 ruimteskip van die Son af (Febr. 2009), verste mensgemaakte voorwerp1014100 Tm1.8 km = 180 Tmgrootte van die Verstrooide skyf rondom die ster 51 Pegasi 10151 petameter (Pm)~ 7.5 km = 7.5 Pmveronderstelde buitenste grens van die Oort-wolk (~ 50,000 AU)9.46 km = 9.46 Pm= 1 ligjaarafstand afgelê deur lig in een jaar; teen sy huidige spoed het Voyager 1 17,500 jaar nodig om hierdie afstand te reis101610 Pm3.2616 ligjare(3.08568 m = 30.8568 Pm)1 parsek4.22 ligjare = 39.9 Pmafstand na die naaste ster (Proxima Centauri)10.4 ligjare = 98.4 Pmvan September 2007 afstand van die naaste ekstrasolêre planeet (Epsilon Eridani b) ontdek is1017100 Pm20.4 ligjare = 193 Pmvan Oktober 2010, afstand van die naaste ekstrasolêre planeet met die potensiaal om lewe te ondersteun (Gliese 581d)65 ligjjare = 6.15 m = 615 Pmgeskatte radius van die mensdom se radio borrel, wat veroorsaak word deur 'n hoë-energie TV uitsendings wat uitlek deur die atmosfeer in die buitenste ruimte10181 eksameter (Em)200 ligjare = 1.9 Emafstand van die naaste sonnetweeling (HIP 56948), 'n ster wat amper dieselfde eienskappe as die son het 101910 Em1 000 ligjare = 9.46 Em or 9.46 × 1015 kmgemiddelde dikte van die Melkweg (1000 to 3000 ly by 21 cm observations)1020100 Em12 000 ligjare = 113.5 Em of 1.135 × 1017 kmdikte van die Melkweg se gasvormige skyf10211 zettameter (Zm)100 000 ligjarediameter van die Melkweg50 kiloparseksafstand tot SN 1987A, die meesonlangse supernova52 kiloparseks = 1.6 m = 1.6 Zmafstand tot die Groot Magellaanse Wolk ('n dwergsterrestelsel wat 'n wentelbaan om die Melkweg beskryf) 54 kiloparseks = 1.66 Zmafstand tot die Klein Magellaanse Wolk (die ander dwergsterrestelsel wat om die Melkweg wentel)102210 Zm 22.3 Zm = 2.36 miljoen ligjare= 725 kiloparseksafstand tot die Andromeda-sterrestelsel50 Zm (1.6 Mpc)diameter van die Lokale Groep sterrestelsels1023100 Zm300–600 Zm = 10–20 megaparseksafstand tot die Virgo-superswerm10241 jottameter (Ym)200 miljoen ligjare= 2 Ym = 60 megaparseksdiameter van die Lokale superkluster en die grootste holtes en filamente.550 miljoen ligjare~170 megaparseks ~5 Ymdiameter van die ontsaglike Horologium-superswerm http://www.atlasoftheuniverse.com/superc/hor.html The Horologium Supercluster102510 Ym1.37 biljoen ligjare= 1.3 m = 13 YmLengte van die Groot Muur van Sloan, 'n reusagtige muur van sterrestelsels (galaktiese filament).J. R. Gott III et al., Astrophys. J., 624, 463 (2005). Figure 8 – "Logarithmic Maps of the Universe" – is beskikbaar as 'n poster van the homepage of Mario Juric. 1026100 Ym1 ligjare= 1026 m = 100 Ymberaamde pad wat die lig aflê vanaf bepaalde kwasars92 ligjare= 9.2 m = 920 Ymongeveer die diameter (comoving distance) van die sigbare heelal10271000 Ym~250 biljoen ligjare= 2.4 m = 2400 YmVolgens een skatting wat die WMAP gegewens gebruik,http://arxiv.org/abs/astro-ph/0605709v2 How Many Universes Do There Need To Be? kan met 95% sekerheid gesê word dat daar 'n onderdrempel is van 21 particle horizon size patches in die heelal. Ym megaparseks= m= Ymgrootte van die heelal ná kosmologiese inflasie, soos weergegee deur een oplossing van die No-Boundary Proposalhttp://arxiv.org/abs/hep-th/0610199 "Susskind's Challenge to the Hartle-Hawking No-Boundary Proposal and Possible Resolutions "
Verwysings
Eksterne skakels How Big Are Things? toon grootteordes deur 'n reeks groter kamers. Powers of Ten Reis deur die heelal. Wysig blik deur die grootteorde met 'n paar faktore van tien te verander (interaktief) Cosmos – an Illustrated Dimensional Journey from microcosmos to macrocosmos – van Digital Nature Agency
Kategorie:Fisiese groothede Kategorie:Lengtemate