Die koraalklipkabeljou (Cephalopholis miniata) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika, vanaf die Transkei en verby die Mosambiekkus, voorkom. Die vis is herlderrooi met blouspikkels. Dit word tot 40 cm lank em weeg dan 600 g. Die vis kom voor in grotte of lyste in koraal- en rotsriwwe. In Engels staan die vis bekend as Coral rockcod.
duimnael|links|'n Koraalklipkabeljou in die Rooisee.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Cephalopholis-miniata.html
Kategorie:Beenvisse