Whites is 'n spoorweghalte net suid van Hennenman in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die spoorlyn na Allanridge tak hier af. Daar is ook 'n sementfabriek by Whites.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat