Die skerpneuspylstert (Himantura gerrardi) kom aan die ooskus van Suid-Afrika voor. Die vis word 90 cm breed en 65 kg swaar. Die stert kan tot twee keer die lengte van die lyf word en het twee stekelpenne naby die stertwortel. Dit is 'n bodembewoner en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Sharpnose stingray.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. . Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. .
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Himantura-gerrardi.html
Kategorie:Rôe