Die varkie (Pomadasys olivaceus) is 'n vis wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek voorkom aan die Suid-Afrikaanse kus. Dit word net 15 cm lank en weeg 300 gram. Die vis is silwer-pienk met 'n vlek op die kieudeksel. Hulle kom in vlak water voor en vorm graag skole. In Engels staan die vis bekend as die Piggy en soms ook as Pinky.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Eksterne skakels Fishbase: Pomadasys olivaceus

Kategorie:Beenvisse