Die kleintandsaagvis (Pristis pectinata) kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika. Dit het 'n saagagtige snoet met 21-28 pare tande. Die haai is 'n bodembewoner in vlak gebiede naby die kus en is nou 'n kritiek bedreigde spesie. Die vis word tot 6 m lank en weeg tot 276 kg. In Engels staan die haai bekend as die Smalltooth sawfish.
duimnael|links|Skets van 'n kleintandsaagvis.
Sien ook
Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel Pristis-pectinata by Fishbase.
Kategorie:Saagvisse