Lucknowलखनऊلکھنو 280px Kaart Wapen 180px|senter 90px|senter Vlag 75px|senter Land Deelstaat Uttar Pradesh Koördinate Stigting 1528 Oppervlakte: - Totaal 310,1 vk km Hoogte bo seevlak 128 m Bevolking: - Totaal (2010) 3 050 447 - Bevolkingsdigtheid 2 011/vk km - Metropolitaanse gebied 5 089 651 Tydsone UTC +5:30 Burgemeester Dinesh Sharma Amptelike webwerf lucknow.nic.in
duimnael|links|La Martiniere hoërskool en kollege Lucknow (Hindi: लखनऊ, Oerdoe: لکھنو; lakhnaū) is 'n groot stad aan die oewer van die Gomtirivier en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Dit lê in die noorde van die land en is die twaalfde grootste stad in Indië. Lucknow het 'n bevolking van 3 050 447 en beslaan 'n oppervlakte van 310,1 km². Dit is bekend as Stad van Nawabs, Goudstad in die ooste, Shiraz-i-Hind en Konstantinopel van Indië.
Sport Lucknow beskik met die Ekana Internasionale Krieketstadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel beide die Indiese nasionale krieketspan en die Indiese nasionale vrouekrieketspan van hulle tuiswedstryde. Tydens beide die Vrouekrieketwêreldbeker 1997 en die Krieketwêreldbeker 2023 is op die stadion wedstryde beslis.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Uttar Pradesh