Izmir 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Région (Admin. gewes) Izmir Département Koördinate Stigting 4de eeu v.C. Oppervlakte: - Totaal 11 973 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2010) 3 606 326 - Bevolkingsdigtheid 301/vk km - Aire urbaine 3 948 848 Tydsone UTC +2 - Somertyd UTC +3 Burgemeester (2008-2014) Aziz Kocaoğlu (CHP) Amptelike webwerf www.izmir.bel.tr
Izmir (Turks: İzmir, Grieks: Smyrni Σμύρνη, Latyn: Smyrna) is die derde grootste stad ná Istanboel en die hoofstad Ankara in die weste van Turkye en het 'n bevolking van 3 606 326 in 2010 gehad. Die stad lê aan die Golf van Izmir en is die tweede grootste hawestad van Turkye. Izmir is tans die hoofstad van die Izmir-provinsie in Anatolië.
Kategorie:Nedersettings in Turkye Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See