长春市 (Chángchūn Shì)Changchun 270pxDie laboratorium van die Universiteit van Jilin Ligging in die Volksrepubliek China 270px|Ligging van Changchun Basiese InligtingOorsprong van die naam: 长春 Changchun"Lang Lente"Afkorting: Oppervlakte: 3 616 km²Bevolking (2010): 3 581 000 MunisipaliteitDigtheid (2010): 990,3/km² Munisipaliteit BIP (2010): - per kapita CNY 208,9 billion CNY 28 131Hoogte bo seespieël: 222 mPoskode: 130000Areakode: +0431Nommerplaat-identifikasie : 吉ATydsone : UTC+8Webwerf : www.changchun.gov.cn RegeringAdministratiewe tipe: Sub-provinsiale stadKPC Changchun Partysekretaris: Zhu Yejing (祝業精)Burgemeester: Zhu Yejing (祝業精)
Changchun (Chinees: 长春市 Chángchūn Shì) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van 3 581 000 inwoners en 'n oppervlakte van 3 616 km². Changchun is 'n sub-provinsiale stad in Noord-China en is die hoofstad en grootste stad van die provinsie Jilin. Die stad is bekend as hoofstad van die voormalige Japannese vasalstaat Mantsjoekwo onder Puyi.
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China