Gizaالجيزة 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag border|90px|senter Land Provins Giza Koördinate Stigting Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 68 m Bevolking: - Totaal (2007) 2 681 863 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +2 - Somertyd geen
duimnael|links|Die Groot Piramide van Giza duimnael|links|350px|Man op 'n motorfiets in Giza, met 'n piramide in die agtergrond Giza of Gizeh (Arabies: الجيزة al-Dschīza) is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrië met 'n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte. Die stad is veral bekend vir die Groot Piramide, Dodeakker van Giza en die Piramides van Giza. Die stad lê naby Kaïro aan die Nylrivier.
Kategorie:Nedersettings in Egipte Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Egipte