Miemsie Heckroodt (née Retief) is 'n Afrikaanse aktrise en skilder. Sy was aanvanklik 'n deeltydse model en maak later haar debuut in 1959 in die rolprent Nooi van my hart. Sy is destyds as die Suid-Afrikaanse Marilyn Monroe bestempel vanweë haar blonde hare en fietse lyfie.Vandag leef Miemsie net vir haar kuns, Beeld, 7 Mei 1990.Artikel in Beeld, Beeld, 7 Mei 1990.
Sy is met Fil Heckroodt, 'n destydse direkteur van regsdienste by die SAUK getroud. Hulle woon tans in Aucklandpark in Johannesburg.
Filmografie Nooi van my hart, 1959 Piet se tante, 1959 Oupa en die Plaasnooientjie, 1960
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Afrikaners