Schoemanskloofpas, of Schoemanskloof is 'n bergpas in die Mpumalangaprovinsie, op die R539-pad tussen Machadodorp en Nelspruit in Suid-Afrika. Die Crocgrove-krokodilplaas in die Schoemanskloofpas is 'n trekpleister vir toeriste.Bedrywige en groeiende Nelspruit 'n stad in eie reg, Beeld, 28 Julie 2000. duimnael|links|250px|Kranse om Schoemanskloof Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga