Schoemanspoort is 'n poort op die R328-streekroete tussen Schoemanshoek (noord van Oudtshoorn) en die Kangogrotte in die Swartberge. Die poort verbind die Klein-Karoo met Prins Albert in die Groot-Karoo oor die Swartbergpas. Die poort is 610 m bo seevlak en het 'n maksimum helling van 1:12.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap