Derdepoort is 'n grenspos in die Noordwesprovinsie, tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is tussen 06:00 en 19:00 oop. Die grenspos aan die Botswanakant staan as Sikwane bekend. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het die Derdepoort-moorde hier plaasgevind toe 'n boere-walaer met vroue en kinders aangeval is.
Sien ook Grensposte van Suid-Afrika
Kategorie:Grense van Botswana Kategorie:Grense van Suid-Afrika