Trương Tấn Sang (21 Januarie 1949) is 'n Viëtnamese staatsman. Hy is gebore in die provinsie van Longan. Hy was die leier van die Kommunistiese Party van Ho Chi Minh-stad vanaf 1996 tot 2000. Op 25 Julie 2011 is hy verkies tot president van Viëtnam (hoof van die staat), 'n simboliese posisie. Hy het die posisie beklee tot 2 April 2016.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Kommuniste Kategorie:Presidente Kategorie:Viëtnamese politici Kategorie:Lewende mense