Faisalabad‏فیصل آباد 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter|border Vlag 90px|senter Land  Provinsie Panjab Koördinate  Stigting 1880 Oppervlakte:    - Totaal 1 280 vk km  Hoogte bo seevlak 1 000 m Bevolking:    - Totaal (2010) 2 880 675  - Bevolkingsdigtheid 2 250/vk km Tydsone UTC +5 Burgemeester Rana Zahid Tauseef Amptelike webwerf faisalabad.gov.pk

Faisalabad (Pandjabi en Oerdoe: ‏فیصل آباد) is die derde grootste stad in Pakistan ná Karatsji en Lahore. Dit het 'n bevolking van 2 880 675 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 280 km².

duimnael|links|Faisalabad Faisalabad was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.

Kategorie:Nedersettings in Pakistan