duimnael|regs|300px|'n Rolletjie kleefband

Kleefband is band waarvan een of albei kante met gom bedek is. Dit word dikwels gebruik om items tydelik aanmekaar te heg. 'n Bekende handelsnaam in Suid-Afrika is 'Cellotape', en hierdie naam is dan ook in die algemene omgangstaal sinoniem met alle tipes kleefband.

Kategorie:Gereedskap Kategorie:Hegmiddels