Laerskool Gene Louw is 'n Afrikaanse en Engelse parallel-medium primêre skool in Durbanville, Suid-Afrika. Die skool is in Tulipstraat, Amanda Glen in Durbanville geleë. Die skoolhoof is Mnr. A.C. van der Westhuizen. Die skool is vernoem na Gene Louw.

Alumni Beer Adriaanse, akteur en musikant Vaughan Gardiner, Afrikaanse sanger

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Skole in die Wes-Kaap