+Navassa 70px (Vlag van Navassa) (Logo van die United States Fish and Wildlife Service) 180px|Ligging van Navassa in die Karibiese SeeLigging van Navassa in die Karibiese See 180px|Kaart van NavassaKaart van Navassa Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal5,2 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD) Tydsone UTC: UTC -5Volkslied Geen
duimnael|links|Satellietbeeld van Navassa duimnael|links|Ligging van Navassa in die Karibiese See
Navassa ook Navassa-eiland (Engels: Navassa Island, Frans: Île de la Navasse of La Navasse, Kreools: Lanavaz of Lavash) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die oostelike Karibiese See. Die eiland het 'n oppervlakte van 5,2 km2. Navassa lê oos van Jamaika, ten suide van Kuba en ten weste van Haïti. Die eiland word deur die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur Haïti geëis, wat die naaste land is.Navassa CIA World Factbook (Engels)
Verwysings
Kategorie:Omstrede eilande Kategorie:Onbewoonde eilande