+Johnston-atolJohnston Atoll (Engels) 180px|Ligging van die Johnston-atol in die Stille OseaanLigging van die Johnston-atol in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Johnston-atolKaart van die Johnston-atol Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal2,67km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid VSA-dollar ($) (VSD) Tydsone UTC: UTC-10:00
duimnael|links|Satellietbeeld van die Johnston-atol duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Johnston-atol (Engels: Johnston Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde atol in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die atol het 'n oppervlakte van 2,67 km2. Die Johnston-atol lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande.
Tussen 1958–1975 was die atol gebruik vir onder andere kernkragtoetse in die ruimte deur die Verenigde State, die atol word beheer deur die Amerikaanse Lugmag. Die Starfish Prime-kernbom is hiervan gelanseer in 1962.
Geskiedenis JaarHistoriese bevolkings197010071980327199017320000
Geografie EilandOorspronklike grootte1942 (ha)Finale grootte1964 (ha)Johnston-eiland19241Sand-eiland49Noord-eiland (Akau)-10Oos-eiland (Hikina)-7Johnston-atol23267Lagoon13 00013 000
Sien ook Vlag van die Johnston-atol
Kategorie:Onbewoonde eilande Kategorie:Atolle