+Kingman-rifKingman Reef (Engels) 180px|Ligging van die Kingman-rif in die Stille OseaanLigging van die Kingman-rif in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Kingman-rifKaart van die Kingman-rif Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal60 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD) Tydsone UTC: UTC -11

duimnael|links|Satellietbeeld van die Kingman-rif duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan

Kingman-rif (Engels: Kingman Reef) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde rif in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die rif het 'n oppervlakte van 60 km². Die Kingman-rif lê noordoos van Australië en Nieu-Seeland, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die naaste eiland is die onbewoonde Palmyra-atol in die suidooste.

Kategorie:Afhanklike gebiede in Oseanië Kategorie:Eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika Kategorie:Onbewoonde eilande Kategorie:Polinesië