+Midway-atolMidway Atoll (Engels)Pihemanu Kauihelani (Hawais) 180px (Vlag van die Midway-atol) 180px|Ligging van die Midway-atol in die Stille OseaanLigging van die Midway-atol in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Midway-atolKaart van die Midway-atol Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal6,23 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 40 (wetenskaplikes)6,42/km2 Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (VSD) Tydsone UTC+12
duimnael|links|Satellietbeeld van die Midway-atol duimnael|links|Die Hawaii-eilandketting met die Midway-atol duimnael|links|Kaart van die sentrale Stille Oseaan
Midway-atol (Engels: Midway Atoll) ook Midway-eiland (Midway Island) of Midway-eilande (Midway Islands, Hawais: Pihemanu Kauihelani) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort, naby Hawaii. Die eilande het 'n bevolking van 40 mense (wetenskaplikes) en 'n oppervlakte van 6,23 km². Die atol is die enigste deel van die noordwestelike Hawaii-eilande, wat nie deel van die deelstaat Hawaii is nie. Daar is aspirasies om die atol by Hawaii aan te sluit. Die atol lê 140 seemyl (259 km, 161 myl) oos van die Internasionale datumgrens, 2 800 seemyl (5 200 km, 3 200 myl) ten weste van San Francisco en 2 200 seemyl (4 100 km, 2 500 myl) ten ooste van Tokio. Die naam is afgelei van die atol se ligging halfpad tussen Japan en Kalifornië.
Geskiedenis JaarHistoriese bevolkings1970222019804531990132000420100
Die Slag van Midway het gedurende die Tweede Wêreldoorlog hier plaasgevind.
Geografie EilandAcreHektarSand-eiland1200486Oos-eiland334135Spit-eiland62Midway-atol1540623Lagoon14 8006 000