+Wake-eilandWake Island (Engels) 140px (Vlag van Wake-eiland) 180px|Ligging van die Wake-eiland in die Stille OseaanLigging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan 180px|Kaart van die Wake-eilandKaart van die Wake-eiland Amptelike taal Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal7.37 km2 Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid 00/km2 Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD) Tydsone UTC: UTC -11
Wake-eiland (Engels: Wake Island) ook Wake-atol (Engels: Wake Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Mikronesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 7,37 km2. Die Wake-eiland lê noordoos van Australië, ten noorde van Nieu-Seeland, ten weste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die eiland word van die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur die Marshalleilande geëis, wat die naaste land is. Wake-eiland CIA World Factbook
Geskiedenis duimnael|links|Satellietbeeld van die Wake-eiland duimnael|links|Kaart van Oseanië JaarHistoriese bevolkings197016471980302199072000120100
Geografie EilandAkkerHektaarWake-eiland1367,04553,22Wilkes-eiland197,4479,90Peale-eiland256,83103,94Wake-eiland1821,31737,06Lagoon1 480600 Watt-kus910370
Verwysings