Maaseik (Limburgs: Mezeik) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, geleë aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 77 km².

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Maaseik: Aldeneik, Berg, Dorne, Dorp, Gremelslo, Heikant, Heppeneert, Maaseik (stad), Neeroeteren, Opoeteren, Schootsheide/Hei, 't Ven, Voorshoven, Waterloos en Wurfeld.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Stede in Vlaandere