Neerpelt is 'n Belgiese dorp en voormalige munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die voormalige munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 43 km². Sedert 2019 vorm Neerpelt en Overpelt die munisipaliteit Pelt.

Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Neerpelt: Boseind, Grote Heide, Herent, Neerpelt en Sint-Huibrechts-Lille.

Sien ook Overpelt

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit-Pelt

Kategorie:Pelt Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Vlaandere