Tessenderlo (Brabants: Looi, Limburgs: Loei) is 'n Belgiese dorp en voormalige munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Vlaams-Brabant en Antwerpen. Die voormalige munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 51 km².
In die voormalige munisipaliteit word naas Nederlands die Brabantse dialek gepraat.
Op 1 Januarie 2025 is hierdie munisipaliteit opgegaan in die nuwe munisipaliteit Tessenderlo-Ham.
Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Tessenderlo: Berg, Engsbergen, Hulst, Schoot en Tessenderlo (dorp).
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit
Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Vlaandere Kategorie:Tessenderlo-Ham