Zonhoven (Limburgs: Zoneve) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 39 km² en sowat 21 000 inwoners (2011).
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Zonhoven: Halveweg, Terdonk, Termolen en Zonhoven-Centrum
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België)