Californication, 'n versmelting van die Engelse woorde California (Kalifornië) en fornication (ontug) wat die eerste keer in die Time-tydskrifuitgawe van 6 Mei 1966 verskyn het, verwys na die "lukrake, onverstandelike eiendomsontwikkeling wat die grootste dele van suidelike Kalifornië opgesluk het".

Verwysings

Kategorie:Eiendomsontwikkeling