Gert van Tonder (* 29 Junie 1941, naby George) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het ook saam met Sias Reinecke opgetree as Groep Twee.

Die liedjie "Sproetjies", wat Sias Reinecke bekend gemaak het, is deur Van Tonder geskryf.

Diskografie Herleef Groep Twee met Gert van Tonder en vriende, 2009 Boerneef op sy beste, met Kristie Herbst Ek Het U Nodig LP, 1982 MUSIC FOR PLEASURE What A Friend LP, met Min Shaw, 1979 MUSIC FOR PLEASURE Slaaptydstories LP, 1972 MUSIC FOR PLEASURE Willie Wakkermaak in Feëtjieland LP, 1972 MUSIC FOR PLEASURE When I Sing For him, met Min Shaw, MUSIC FOR PLEASURE 2017: Musiek uit die hart Op die voetspore van Jesus, DVD, 2008 Bybelverhale en Liedjies 1987 Rakker die vriendelike ruimte Seuntjie vol 1&2, 1995.

Filmografie Sonja, 1978 as luitenant Die Rebel, 1976 as kapt. Louw Die Wit Sluier, 1973 as dr. Johan van Schalkwyk Z.E.B.R.A., 1971 as hoof van veiligheidspolisie Sien jou môre, 1970 as Charlie Simmons Jy is My Liefling, 1968 as Gert

Verwysings

Sien ook Groep Twee Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense