Die jaar 6 voor Christus (6 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Sondag of Maandag begin het (bronne verskil oor die presiese dag).

Gebeure Tiberius Claudius Nero word weens 'n konflik met keiser Augustus Octavianus, na Armenië gestuur.