Die jaar 9 voor Christus (9 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag, Donderdag of Vrydag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Donderdag begin het (bronne verskil hieroor).

Gebeure 30 Januarie Die Vredesaltaar (Ara Pacis Augustae) wat die Romeinse vrede (Pax Romana) versinnebeeld word langs die Via Lata in Rome ingewy. Die derde tempel in Jerusalem word deur Herodes die Grote voltooi. Die 29 jarige Romeinse generaal Drusus word tot konsul verkies. Hy vertrek egter op 'n Germaanse kampanje aan die Elberivier en sterf tydens die terugtog in sy somerkamp. Sy soldate in Mogontiacum (Mainz) rig 'n gedenkteken vir hom op, die sogenaamde Drusussteen. Drusus word deur sy kinders Germanicus, Livilla en Claudius oorleef.

Geboortes Keiser Ping van Han, 'n keiser van die Han-dinastie in China wat van 1 v.C. tot 6 n.C. regeer. Quintus Asconius Pedianus, 'n Romeinse historikus en kommentator bekend vir sy werke oor Cicero se toesprake.

Sterftes Drusus die ouere (*38 v.C.)Vestal Virgins, Sibyls, and Matrons: Women in Roman Religion, , University of Texas Press, 2010, ,

Verwysings