Die jaar 10 voor Christus (7 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag of Donderdag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Dinsdag of Woensdag begin het (bronne verskil hieroor).
Gebeure Die Skitiese vors Azilis volg Azes I op in Groter Gandhara.The Grandeur of Gandhara: The Ancient Buddhist Civilization of the Swat, Peshawar, Kabul and Indus Valleys, , Algora Publishing, 2011, , Fraates IV van Partië verban vier van sy volwasse seuns van ander vroue na die Romeinse Ryk omdat Musa, 'n slawinnetjie uit Italia, wat nou Fraates se hoofvrou is, dit wil.
Geboortes 1 Augustus – Claudius, keiser van die Romeinse Ryk († 54).
Sterftes
Verwysings